Spreekwoord

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.

Pieter Brueghel the Elder - The Dutch Proverbs - Google Art Project.jpg

Voorbeelde[wysig | wysig bron]

Enkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde:

  • Elke hond kry sy dag.
  • Haastige hond verbrand sy mond.
  • Hoë bome vang die meeste wind.
  • In die land van die blindes is eenoog koning.
  • Kop in een mus.
  • In rep en roer, d.w.s. 'n groot opskudding, in beweging, in beroering; afkomstig van die Nederlandse "het reppen en roeren", welke werkwoorde beide "beweging" beteken. Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. https://www.encyclo.nl/begrip/in_rep_en_roer Opgespoor en besoek op 27 Mei 2020